ABSA Bankabsa voertuig - en batefinansiering

Verwys die Ramtin CC rekeningnommer [protected]

Ek verwys na die vereffingskwotasie verskaf aan Ramtin CC op 9 Maart 2016, op 2011 Toyota Fortuner 3, 0D -4D 4x4 A/T met enjinno 1KD5378669 en Onderstelno AHTYZ59G908015560 ten bedrag van R 50311, 27 op voorwaarde dat die bedrag teen [protected] ontvang is...en die Internetbankdiens: Kennis van Betaling van 9 Maart 2016 Transaksienommer 803C6E95C6-1, betaling gemaak deur martin van Wyk aan ABSA op begunstigde se rekeningnommer [protected] vir die bedrag van R 50311, 72 en met die Verwysing op die begunstigde sê rekening RAMTIN CC, MET Addisionele kommentaar deur die betaler : Toyota Fortuner 3.0D-4D 4x4 A/T aflosbedrag..

Dokumentasie ter ondersteuning van die bogenoemde is beskikbaar...en ek bevestig dat die voertuig wel per EFT afbetaal is op 9 Maart 2016 uit die ABSA Tjek Rekening van Ramtin CC t/a Martin & Co volgens u instruksies op Rekening Nommer [protected] Afwag rekening Takkode 632005 en met verwysing nommer [protected].

Ek bevestig ook dat ons [protected] gebel het om die procedure te verivieer, en dat ons op 9 Maart 2016 om 1:28 PM 'n e-pos op u versoek vanaf [protected]@martinandco.co.za aan [protected]@absa.co.za gestuur het met onderwerp RE Settlement Quote for [protected] bewys van betaling van aflosbedrag verw [protected].pdf. In die e-pos het ons weer soos tydens die telefoonoproep spesifiek gevra vir die "papierwerk wat gepaardgaan met die aflos van die voertuig. Die dame het ons verseker dat ons die dokumentasie wat bewys dat die voeruig deur Ramtin CC t/a Martin & Co afgelos is en dat daar geen reg op die Voertuig by ABSA Voertuig en Batefinansiering is nie...binne 14 dae sou ontvang.

Dit is nou 15 Februarie 2017...en dit is bykans 'n jaar later as wat die voertuig afgelos is.

Behalwe dat ek hierdeur my persoonlike misnoë en telleurstelling met die dienslewering wil beklemtoon, wil ek u versoek om dringend die dokumentasie
1. Te scan en te e-pos aan [protected]@martinandco.co.za sowel as aan my persoonlik by martin.van.[protected]@lantic.net...en dan
2. Die oorspronklike dokumentasie per koerier te stuur aan Ramtin CC t/a Martin & Co by 124 Ikageng rd, Potchindustria, Potchefstroom ...selfs al moet ek self betaal vir die deur tot deur binne 24 uur koerierdiens...en hulle kan my op my selfoon bel by [protected] of SMS as daar enige gesukkel of kennisgewing van ontvangs is.
3. Ek sal dit ook waardeer as u 'n gesertifiseerde gewaarmerkte afskrif aan Ramtin CC, Posbus 1983, Potchefstroom 2520 sal stuur.

Doen asseblief die 3 dinge wat ek hierbo vra, soos wat ons ABSA sê prodedure nougeset gevolg het...en alles is vergewe, wat ookal die redes vir die swak diens.

Martin van Wyk

Post your comment

    By clicking Submit you are agreeing to the Complaints Board’s Terms and Conditions

    IN THE NEWS

    Unhappy consumers gather online at Complaintsboard.com and have already logged thousands of complaints.
    If you see dozens of complaints about a certain company on ComplaintsBoard, walk away.
    One of the largest consumer sites online. Posting here your concerns means good exposure for your issues.
    A consumer site aimed at exposing unethical companies and business practices.
    ComplaintsBoard is a good source for product and company gripes from especially dissatisfied people.
    You'll definitely get some directions on how customer service can best solve your problem.
    Do a little research on the seller. Visit consumer complaint websites like ComplaintsBoard.