SUBMIT A COMPLAINT

Kentucky Fried Chicken [KFC]verkeerde bestelling ontvang

Op Vrydag 5 Mei het ek iemand gevra om vir my 4 x Sprinkle Pops @ R29.90 te koop by KFC Beaufort Wes. Toe hul die pakkie by my in Victoria Wes kom aflaai 150km vanaf Beaufort Wes het ek my kos oopgemaak en in die pakkie was 4 x Snack Burgers @ R12.90 plus 1 klein pakkie skyfies. Dit is n groot verlies wat ek gelei het. Kan u my asseblief sê wat my te doen staan?

Me
May 05, 2017

Post your comment