Menu
Pep Stores

Pep Stores review: lost parcel

L
Author of the review
3:39 am EST
Verified customer This complaint was posted by a verified customer. Learn more

Op 18.10.2019 het ek my pakkie by KLEINMOND PEPSTORES ingegee en is ek voorsien van die nr - D500000070374

Op 21.10.2019 het ek weer 'n sms gekry wat se dat hierdie betrokke pakkie ge collect is

Die pakkie is nou weg

Wat staan my nou te doen

Almal sal jou terug skakel, maaar geen antwoord

Daar is R5000.00 se waarde in die pakkie en omdat ek nog nooit ander probleme gehad het om my pakkie deur PEPSTORES te stuur nie, sit ek nou met 'n dilemma

Levina Smith
[protected]
[protected]@gmail.com

0 comments
Add a comment