SUBMIT A COMPLAINT

Vodacom / transfer of ownership

jOHANNESBURG, South Africa

sukkel nou al van die 20 Januarie 2017 om fone oor te dra na my naam. My man op wie se naam die kontrakte was is oorlede. gese ek moet al die dokumente email moes gaan pay as you go koop om dit te kon doen aangesien vodacom al die fone ge soft block het. sedertdien bel ek daagliks 0828111 was al 4 maal in na ons vodashop al die nodige dokumente ingevul die lopende rek op datum kontant betaal soos deur vodacom versoek is die eerste aansoek is sommer net gekanselleer niemand weet hoekom of hoe nie. moes weer ingaan alles weer oorgedoen bestel nr per sms gekry use order nr [protected]/[protected]/ en 1-[protected] when contacting vodacom customer care on 082111 for futher enquiries weet niemand iets hulle kry nie sulke nr nie niemand weet niks EK IS [protected]@TVOL MOEDELOOS EN HIPPER MOEG ASB KAN IEMAND PIK BY EN NET HULLE WERK BEGIN DOEN !!!

En
Feb 1, 2017

Post your comment