SUBMIT A COMPLAINT

Vodacom / problems with our account - can it be a scam??

Kroonstad, ZA

16/11/16 - rek no - [protected]-7 - op die datum is daar bleikbaar n debiet nota van my rekening verhaal. Daar is geen toestemming vir so n transaksie gegee nie aangesien ek die Vodacom rek elke maan per internet 'EFT" oorbetaal. Volgens n me Mashudu dat die debiet order nie afgegaan het nie en toe betaal Vodacom die geld terug in my Standard Bank rekening. Ek het nie n Standard Bank rekening nie. Volgens haar skuld ek nou Vodacom die bedrag van R1215.60. Ek soek asb bewyse van die toestemming wat gegee is dat Vodacom die debiet order kan aftrek. Kan julle asb hierdie saak uitsorteer aangesien dit nie n fout aan my kant is nie.

dankie
Herman O'Neil

He
Dec 06, 2016

Post your comment