SUBMIT A COMPLAINT

Telkom SA SOClandlyn wat ek sukkel om te kanseleer vir 10maande al!!!

1
N Sep 06, 2018

Ek probeer 'n landlyn te kanseleer ([protected]) (account: [protected]) vanaf November 2017. Ek het al 36 eposse gestuur en baie oproepe gemaak na Telkom "Service Centre". Kan iemand my net asseblief skakel dat ons hierdie nagmerrie agter my kan sit. EK kry nog elke liewe maand 'n rekening. ASSEBLIE[censored] Ek wil die lyn gestop he en nooit weer n rekening kry nie. My kontak nommer is: [protected]

Post your comment