SUBMIT A COMPLAINT

Altech Autopage / Over charge on my contract

game Centre, bloemfontein, South Africa
Contact information:
Phone: 0514212835

Op 17 oct 2014, is ek gekontak deur cherene waartydens ek meegedeel is dat ek ek skuld nog r2 530.50
(Soos per staat van 17 feb 2015). Hoe is dit moontlik as my rekening reeds ten volle vereffen was al op
14 feb 2014 toe ek die r3 200 betaal het, moes ek selfs & lsquo;n staat aanvra wat dit bevestig - (Sien staat van 17 sep 2014 & ndash;
Tot en met feb 2015 wat ek moes aanvra ~ om my saak te bewys.

Op dié staat wys dit dat ek r130.50 te veel betaal het & ndash; toe ek die rekening ten volle
Afgelos en die kontrak gekanselleer het! Dus skuld altech my r130.50!

Ek bemerk toe op dieselfde staat terselfdertyd dat ek weer gedebiteer was met r308 en bevraagteken dit toe, omdat ek die kontrak
Amptelik gekanselleer het en vir geen gelde meer verantwoordelik gehou kon word nie.

Toe moes ek state laat aanvra om te bepaal hoe hul by die bedrag van r2 530.50 uitkom, wat ek kwansuis nog verskuldig is, sien ek dat daar steeds elke

Maand kostes teen my gedebiteer is, vir dienste waarvan ek nie eens gebruik gemaak het nie & ndash; my sel nommer [protected]
(Does not exist anymore) so hoe kan ek gedebiteer word vir & lsquo;n selfoon wat gekanselleer is en dienste wat ek nie gebruik het nie!

Dis & ldquo;fraudulent” en ek verwag dat my rekening onmiddellik reggestel word,
En ek & lsquo;n kopie daarvan verkry dat my rekening ten volle opbetaald is, en ook dat my naam
Op die credit burea list ge”clear” word, anders het ek geen keuse as om hierdie aangeleentheid
Na die hof van klein eise te stuur asook in al die koerante dié verbruikers en lesers in te lig, oor al hierdie ongeruimdhede nie.

Vertrou om dringend, asap, hierdie aangeleentheid skiftelik uitgeklaar en afgehandel te verkry. Terugvoering kan gestuur word na
My eposadres, jacques. [protected]@basf.com

Beste wense
Jacques bekker

Ja
May 25, 2015

Post your comment