SUBMIT A COMPLAINT

Adidas South Africatekkie

1

Ek het n adidas tekkie gekoop by ghoors in Vryburg noord wes het hom n week gehaad toe trek hy los trug gegaan die ou se toe hy kan hom vir my laat werk ek was woedind want mens werk nie n adidas tekkie nie ek meen dit is n brand nie net n naam nie ek het vir hom gese ek soek die rep se nommer hy se nee hy sal die rep bel hy bel trug en se ek kan n nuwe paar kom haal toe ek die nuwe een aanpas toe sien ons hy ook stukkind toe is die hele reeks in daai stukkind wel dit is al n maand en nog niks gehoor nie dit is nie van my rekining af gehaal nie want hul haal niks van mens se rekining af nie hul het vir my n I o you gegee so ek betaal n tekkie wat ek nie eers het nie ek het hom mooi gevra hy moet vir die rep se ek het n cross fit en boot camp die 7de en 14 de oktober ek het die tekkies nodig maar niks ek het al gevra vir die rep se email of nommer maar hul wil dit nie gee nie R16299.95 die prys van tekkies adidas tereks

Adidas South Africa
Adidas South Africa

  • Updated by zeldabloem · Oct 22, 2017

    sorry prys is R1629-95 adidas terrex

Post your comment