Menu
Full House

Full House review: Lawyer

C
Author of the review
2:51 am EST
Verified customer This complaint was posted by a verified customer. Learn more
Featured review
This review was chosen algorithmically as the most valued customer feedback.

Goeie dag

Ek soek baie graag help omrede ons het 2022 n laptop by full house gevat op rekening en toe was die laptop foutief hulle het gese hulle gaan dit laat regmaak en ek het gese nee ons wil nie meer dit he nie hulle het ons rekening agterstallig laat raak en gee ons oor aan die prokeuer en nou is ons geblacklist en ons is nie in besit van die laptop nie ek soek hulp asb ons betaal nou al 2 jaar aan die prokeuer maar ons het nie die laptop in ons besit nie

Dankie

Desired outcome: I appreciate a response please

0 comments
Add a comment
Trending companies