Menu
Register
Write a review File a complaint
Behrens Dakke

Behrens Dakke review: He sealed the roof still leaking 3

C
Author of the review
7:47 am EDT
Review updated:
Resolved
The complaint has been investigated and resolved to the customer’s satisfaction.
Featured review
This review was chosen algorithmically as the most valued customer feedback.

see our email corr to him:-From: Christa Wasserman/Selmec
To: Christa Wasserman/[protected]@Selmec
Cc: [protected]@hotmail.co.uk
Date: 15/06/2011 08:20 AM
Subject: Re: Herstel van dak JG Geldenhuys, Rayton

More Tinus

Verwys na Wassie se epos rakende die dak by my ma hulle se huis

Volgens my pa (hy het verlede woensdag n pasaangee-er gekry en is werklik siek) het jy hulle nog gladnie gekontak nie, en as jy hulle wel kontak of met wassie praat maak jy beloftes dat jy uitgaan na hulle toe maar kom dit nie na nie

Ek het geen ander keuse as om na Beeld se verbruikersraad te gaan nie, ek dink nie jy besef die impak wat jou non compliance aan jou klient het nie

Ons gee jou dus kans om voor vrydag die dak REG TE Maak OF HULLE GELD ten volle terug te betaal, want ek gaan teen vrydag die aanstuur na Beeld se verbruikersraak.

Ons het al die epos, en telefoon oproepe aan jou neergeskryf .

Ek wil werklik nie die roete gaan nie, maar jy laat ons geen keuse nie.

Hul nr: [protected] of -[protected] of my ma se nr [protected]

groete

Behrens Dakke
1024 Ifafi
0269 Hartebeespoort
South Africa

Street Maps
contact person: Tinus Behrens
[protected]@hotmail.co.uk

BEHRENS DAKKE Waterproofing & Painting of all Tile Roofs Zink Roofs and Concrete Roofs Tel: [protected] Email: Gauteng

_______________________________________________
Christa Wasserman

From: "Hercules Wasserman"
To:
Cc: "selmec"
Date: 08/06/2011 12:56 PM
Subject: Herstel van dak JG Geldenhuys, Rayton

Geagte Tinus,

Ontvang asb hierdie e-pos sonder benadeling van regte en op versoek van my skoonpa Mnr JG Geldenhuys.

Ek het jou ongeveer drie weke gelede telefonies gekontak op versoek van my skoonpa Mnr JG Geldenhuys.

Ek het jou meegedeel dat hy al geruime tyd probeer kontak aangesien hy ontevrede is met die werk wat jy aan sy woning se dak te Perel st 43 Rayton gedoen het maar dat jy blykbaar sy oproepe ignoreer.

Jy het toe aan my onderneem om die daaropvolgende week my skoonpa te besoek en die werk wat nie volledig gedoen reg te stel wat jy toe nooit gedoen het nie, jy het ook glad nie Mnr Geldenhuys gekontak soos jy onderneem het nie

Jou besigheidskaartjie relflekteer en jy het persoonlik aan my skoonpa onderneem dat jy ‘n 5 jaar waarborg op jou werk het.

Ek wil asb versoek dat jy my skoonpa so vinnig moontlik kontak en asb die situasie beredder sy no is [protected].

Met die huidige reen lek die dak weer en word die vertrek beskadig wat direk onder die dak is wat jy herstel het .

Ek sien geen rede waarom hierdie ‘n hele onsmaaklikheid moet word nie, al wat daar van jou verwag word is om jou onvoltooide werk klaar te maak asb.

Ons hoor graag van jou

Groete

HERCULES WASSERMAN
TEL: [protected]
FAX: [protected]
MOBILE: [protected]

=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=
Filtered-With-Copfilter: Version 0.85.2 (ProxSMTP 1.8)
Copfilter-Filtered-With: SpamAssassin 3.3.1
Copfilter-Virus-Scanned: ClamAV 0.97/13164/Wed Jun 8 04:37:32 2011
by Markus Madlener @ http://www.copfilter.org

Resolved

The complaint has been investigated and resolved to the customer’s satisfaction.

3 comments
Add a comment
D
D
dwight smith
, US
Jan 20, 2022 6:01 am EST

Extremely dodgy guy that delivers poor workmanship. Also can't trust a word that comes from his mouth. Currently operating in the Richardsbay area. Don't cry that you haven't been warned.

N
N
Neil Goodman
, US
Jun 06, 2022 2:20 pm EDT

Hi did you get your roof sorted. Our roof leaked causing the ceiling to collapse and Tinus refuses to answer his phone

A
A
Atta1991
, US
Dec 03, 2021 6:26 am EST

If you have high expectaions of a pressure wash this is not the guy. Also becarefull if he paint, after a year it looks bad - unpainted. Make sure what he promise is on writting

Trending companies