SUBMIT A COMPLAINT

VW South AfricaTouran 1.4tsi

Ek was n vw voorstaander todat ek kennis gemaak het met bogenoemde voertuig. Ek het die kar as n demo met 6000km by Lanie Motors gekoop.
Van dag een af was daar iets wat my gepla het omtrent die voertuig, en dit was nie lank nie of die probleme het begin.Die petrol verbruik is swak en na n paar probeer slae om dit reg te stel het ek moet opgegee. Ek leef met n kar wat as ek mooi ry 10L/100km gee.
Reg Nommer: CFX 137L
Onderstel nommer: WVGZZZ1TZBW022894
Probleme tot nou toe:
1) Km lesing :21606km. Invoice [protected]. - Electrical repair. Engine light coming on
2) Km lesing :37333km. Invoice [protected]. - EPC light on and no power
3) Km lesing :37710km. Invoice [protected]. - EPC light on again
4) Km lesing :49354km. Invoice 10J30762. - EPC light on again
5) Km lesing :49355km. Invoice 10J42412. - Repair Rear Airvent
6) Km lesing :56650km. Invoice 10J71802. - Coolant leak. Water lost. Water light goes on.
Item 1 - 6 repaired under warrany
7) Km lesing :76359km. Invoice 10L33340. - CAT Warning light on. R/H Front Window knock noise when used.
Invoice paid by me. R36275.05
Soos julle kan sien was die kar meer by die garage as by my.
Ek is moeg om met die kar te ry en het geen vertroe meer in vw nie. Ek glo ook nie ek sal julle handels merk meer kan aanbeveel nie, want Vw is swak en die parte is onbekostigbaar duur. Dan praat ons nie eers van herstel werk nie.
So groet ek dus na 30 jaar as Vw ondersteuner en ek hoop om beter diens uit my volgende fabrikaat te kry. Kan nie slegter wees nie.
W.S.Greyvenstein
Phalaborwa

Wi
Jan 19, 2017

Post your comment