The most trusted and popular consumer complaints website
Explore your opportunities! Create an account or Sign In

Vodacom Tygervallei / slegte diens

1 South Africa

Goeie dag ek het 'n family top up vir die afgelope 6 jaar by vodacom maar elke keer is daar 'n probleem die diens van Vodacom Tygervallei Sentrum suig die eerste keer het hulle my nommers op my foon gesmelt toe vertel die tegnikus dit is ek die 2de keer het hulle 'n pakket aan gebiet met die Nokia 3500 classic en 'n gratis shox speaker wat WEL op die foon werk maar toe ek dit gaan toets by die huis het dit alles behalwe gewerk en ek het terug gekeur na die tak in Tygervallei en met die bestuurder gepraat Jaco en hy het my belowe dit sal uit gesorteer word en dat Vodacom vir my die koneksie sal verskaf maar toe 'n paar maande later hoor ek by hom wat Jaco is dat hy nie met my mag praat nie want ek het volgens hom op een of ander web blad goed gesil iets met Freddie te doen wat ek tot vandag toe niks van weet nie en het tot vandag toe nie die koneksie ontvang van vodacom nie en dit is al amper 'n jaar en die 3de keer het my foon te herlaai toestel op die onderkant van die foon my probleme gegee en my herlaai koort wou nie my foon laai nie en toe ek uit eindelik my foon met herlaai koort terug kry is my herlaai koort gebreuk drade stukkend en raai wat EK het dit gedoen volgens hulle wel al wat ek wil sê is VODACOM is kamstig die BESTE netwerk wat daar is wel slegte nuus vir julle, julle diens is swakker as wat 'n stallietjie op straat se diens is so ruk julle reg en asseblief voel vry om my enige tyd te kontak of [protected].

Post your comment