SUBMIT A COMPLAINT

Vodacomservice

Het 7/5/2017 geskakel oor n parental control block op my sel no. Die persoon wat my gehelp het het gese dit neem van n uur tot 24uur om reg te wees.
Toe ek om 16h45 op die 8/5/2017skakel se die dame ek moet ingaan vodacom toe.
Ek is 100km van dienaaste dorp af
Maar hoe word die mense opgelei op verskillemde maniere.
So sit ek nog steeds met n sim kaart wat ek al hoe lank het wat nie werk nie

Ma
May 08, 2017

Post your comment