SUBMIT A COMPLAINT

Vodacom / ek kla oor baie swak kliente diens en it departement wat niks doen

Ek sukkel al vanaf desember 2016 net om te ksn opgradeer. Ek het wel n kontrak uitgeneem maar foon us reruggestuur omdat kontrak te duur is. Januarie wou ek n ander kontrak uitneem elke keer is die verskoning die ander kontrak is pending ek moet 48 uur wag. Na baie e posse en foon oproepe het ek nog steeds geen kontrak. Die 24 ste maart kanselleer ek my kontrak en se dat ek ditvn payvas you go wil maak wil my nommer hou. Nou is my nommer suspend. Ek het 25 jaar al n kontrak foon met voda com. Ek is baie jammer sulke swak kliente diens is onaanvaarbaar

Du
Mar 25, 2017

Post your comment