SUBMIT A COMPLAINT

Shoprite Checkers / sekuriteits maatskappy

South Africa

Sit reeds vir baie jare al met die vernedering en letsels wat deur die Sekuriteits Maatskappy wat deur Shoprite gebruik word aan my gedoen is.

Die voorval het reeds in November 2013 plaasgevind te Shoprite Sibasa.

Die dag met die voorval wou ek dadelik n saak maak, maar is deur die sekuriteits beampte gesmeek om dit nie toe doen nie, so ook deur my besigheids partner. Want op daardie stadium was ons besig met n Re-vamp te Shoprite Sibasa.

Dit was op n Vrydag 13:45 en het ek uit die winkel gegaan. Soos ek weet deursoek hulle die mense wat daar besig is om te werk. Die sekuriteits beampte het met sy hand om my borste gevoel en so oor my hele lyf. Toe ek vir hom vra wat dink hy doen hy, het hy gese hy is baie jammer. Ek was woedend en die trane het geloop, die vernedering vir my as vrou was te veel. Vandag baie jare later, voel ek vuil en verneder.

Sanet Deysel
[protected]
[protected]@msn.com

Sa
Feb 6, 2017

Post your comment