SUBMIT A COMPLAINT

Rawson Property Group / Service

Secunda, ZA

Ek het n eenheid van Rawson te Secunda gehuur Ek het toe ek in getrek het vir die agent gewys dat die mat in die eenheid nie skoon was nie sy het gese sy is bewus daarvan en ek hoef nie te worry hulle sal nie my deposit terug hou as ek die dag trek nie want sy is. bewus van die mat, nadat ek uit is stuur hulle vir my n rekening van R600 vir skoon maak van mat wat het geword van jy moet die eenheid los soos jy dit gekry het. My cell number is [protected] my naam Wynand Fourie

Wy
Nov 16, 2016

Post your comment