SUBMIT A COMPLAINT

MultiChoice Africa / DSTV / connection problem

Groblersdal, South Africa

Good day

SMART CARD NR [protected] - A C SMALMAN
BUFFEL STREET 24, GROBLERSDAL 0470. P O BOX 120, GROBLERSDAL 0470.

Ek wil graag 'n verduideliking hê hoekom nadat ek betaal het my diens by DSTV drie keer opgeskort is. Elke keer as ek inbel word daar vir my gesê dat daar foutiewelik die ander pakket aan my rekening gekoppel is en ek nie betaal het daarvoor nie.

Ek het Sondag die 8ste aan die persoon verduidelik dat ek my salaris ongtelukkig baie laat ontvang het en dat hy voortaan my betalingsdatum moet aan skuif na die 7de van elke maand.

Hoop dit is so gedoen.

En tot my verbasing was die diens die 13de weer opgeskort en weer moet ek my geld opbel om antwoorde te kry en weer is daar aan my gesê dat dit nie weer sal gebeur nie.

En wat nou vanoggend die 18de is dit weer opgeskort en weer moet ek inbel op my onkoste om te hoor wat aangaan ene Vuzi het my weereens verseker sy weet nie hoekom dit weer gebeur het nie, wat vir my heeltemal onaanvaarbaar is ek moet elke keer my minute opgebruik om julle probleem op te los maar daar gebeur net mooi niks nie.

Ek verwag 'n antwoord op my brief so spoedig moontlik asseblief met die verstandhouding dat dit nie weer sal gebeur nie.

Ons wil so graag van julle dienste gebruik maak maar dit lyk my alles werk net nie uit ni.

Dankie

MEV A C SMALMAN
[protected]

(julle behoort al die persone met wie ek gepraat het op julle stelsel te hê, so hulle kan alles bevestig.)

Sm
Oct 18, 2017

Post your comment