SUBMIT A COMPLAINT

Mantsopa / Sevice/delivery

1 South Africa

Miljoene liter water word hier in Hobhouse vermors.
Die water word vanaf die rivier na die opgaar damme gepomp.
Die vermorsing hom wanneer die dam (1 van 5 – die ander 4 is buite aksie) vol is en dan word die pompe nie afgesit nie.
Die groot problem is egter dat die water aploop na die dorp toe…Reguit deur ons erf.
Die erf is ‘n modder pappery.
Die grootste problem is egter dat ons huis in die slag bly.
Die huis is nou so beskadig dat die huis total gesloop moet word.
Nou hoe kry ek my geld terug vanaf die Ladybrand (Montsopa) munisipaliteit?
Verde rook. Waar moet ek nou bly?
Is dit maar net nog ‘n manier om al die blankes uit die dorpies te kry?
Kan daar ‘n “BLOG” gestig word waar slagoffers hulle klagtes kan lê en waar hulle kan aanklop vir hulp.
Regtig. Ons weet nie watter kant toe nie.
Die munisipaliteit was al hier 3 maande gelede en het erken dat dit 'n probleem is.
Sederdien het die water probleem net vererger!
Groete
Johann van As ([protected]@yahoo.com)

Mantsopa
Mantsopa
Mantsopa

Post your comment