SUBMIT A COMPLAINT

Hyundai Gezina / Wonderboom / vechile incorrectly advertised

South Africa Review updated:

Hi graag wil ek n klag indien teenoor Hyundai Gezina en Hyundai Wonderboom in Pretoria.

Ons het na n voertuig gaan kyk wat in n katalogus geadverteer was vir R229 900 by Hyundai Gezina. Nadat ons n vorm geteken het om te bevestig dat die motor nie verkoop word en dat ons die eerste opsie vir die koop het, het die motor skielik na n ander tak (wonderboom) geskuif. Na ons met n verkoops man daar gepraat het het die motor se prys skielik met R20 000 gestyg en toe kon hulle nie meer die motor vir ons gee vir R229 900 nie maar wel vir R249 900. Ek het hulle genader en gese maar dit is nie die prys wat in die katalogus was nie en toe skielik is dit die ander tak (Hyundai Gezina) wat n fout in die katalogus gemaak het en dat dit ook skielik toe nie dieselfde motor was as wat hulle geadverteer het nie!

Ek het toe dadelik gese hulle moet die koop kanselleer so nou sit ek sonder die voertuig.

Wat staan ek te doen. Is daar enige iemand met raad!

Sort by: UpDate | Rating

Comments

  • Ci
      20th of Mar, 2012

    Thanks so Hyundai Gezina
    This problem is resolved and are happy to announce that i got the vehicle as the advertised amount! The manager was professional and helpful!

    Wonderboom is a no go, Manager Peer thanks for hanging up the phone on me! I got the service and price from Gezina!

    +1 Votes

Post your comment