The most trusted and popular consumer complaints website
Explore your opportunities! Create an account or Sign In

5 Star Properties / scam

1 Carlsbad, CA, United States Review updated:
Contact information:
Phone: 760-931-4727

Over 1 year ago I was scammed out of $695.00 when I spoke Holly Maddison and Jerry Lewis. Holly promised me that she had someone waiting to rent my resort, they called me at least twice a day until they got my money and I haven't heard from them since. Last month I tried to look up my property on their website and it wasn't there I turned them into the BBB they replied that they have no time limit on advertising and my property was listed. I still feel that I was scammed out of this money and if anyone would contact again from these people I WOULD NOT DO BUSINESS WITH THEM THEY LIE...THIS IS A WARNING ABOUT ANYONE WHO IS LOOKING TO DO BUSINESS WITH THEM PLEASE DON'T ALL THEY WILL DO IN TAKE YOU MONEY AND RUN...

LISA CROCHET

Sort by: UpDate | Rating

Comments

  • Be
      3rd of Jun, 2016
    0 Votes
    5 Star Properties - Bad Attitude / Withhold of Deposit
    5 Star Properties
    South Africa

    Ons het 'n huis gehuur van 5 Star Properties. Van die begin was die kaste se slotte in die huis foutief en wou nie oop of sluit nie. Ek moes dit toemaak aangesien die kaste partykeer oop gaan. Ek het vir Hester van 5 Star Properties laat weet wat aangaan. Na geen terugvoer het ek met die Prinsipaal Tersia Vermaak hieroor gepraat. Terugvoer is gegee dat die eienaar van die huis dit op haar kaste gaan toets aangesien sy dieselfde soort slotte het (dit is so verspot). Na maande het ek niks gehoor van hulle nie. Die waterrekeninge se bedrag is net elke maand gestuur en jy moes dit betaal sonder rekening. Na 'n lang ruk is dit darem opgelos. Een oggend moes ek my kinders 6:00 by die skool kry en kon die kas weer nie oopry nie, ek het dit beskadig om oop te kry en nadat ons getrek het is 'n gedeelte van die deposito gehou R3 100-00 vir die regmaak van die kas. Ek het gebel van NZ waar ons huidiglik bly om die kwotasies aan te vra vir die deur - geen terugvoer na 3 maande. Geld is net geneem sonder geen KWOTASIES die laaste maand se waterrekening is na 4 Maande nog nie vir ons gegee nie en die geld is ook net van deposito verhaal. Hierdie mense het jou geld en voel hulle mag met dit doen net wat hulle wil. AS Hester en Tersia van 5 Star Properties hulle werk gedoen het sou so 'n ongeluk nie gebeur het nie (ten wille van die huurder). Dit is slegte diens. BLY WEG ASB. Die stortspuit is deur onsself vervang en toe ek vra dat hulle die sprinkelbesproeing moet regmaak omdat dit glad nie werk nie is vir my gese ek moet maar sonder dit klaarkom. Jy betaal tog vir 'n plek met sprinkelbesproeing. Met inspeksie het ek vir Hester gese dat die sproeir in hoofbadkamer nie werk nie (Hester se sy het dit nagegaan en het gewerk), dieselfde met stortspuit (sy het dit nagegaan en het gewerk). Die garage deur se slot wou nie oop nie en sodoende kon ons ook nie die deur gebreuk nie (weereens sy het dit nagegaan en het gewerk). Eienaar het teruggekom en gese dat dit nie gewerk het voordat ons ingetrek het nie. So wie doen nie hulle werk nie. Agente moet kommunikeer met huurders en 5 Star Properties het net geld geneem soos dit hulle pas met geen terugvoer of kwotasies nie. Tot vandag maande nadat ons nie meer daar bly is daar nog geen water rek of kwotasie vir kas gegee nie. Dit word net eenvoudig afgetrek van DEPOSITO. Waar is my geld heen?

Post your comment